24 Gordonia
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R800.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 18 jaar bly gratis.
'n Eenmalige skoonmaakfooi by vertrek sal by die finale faktuur ingesluit word. Om te kwalifiseer vir ons gratis weeklikse skoonmaak en linnevervanging, moet u bespreking vir 14 dae of langer wees, en die diens sal op die 6de of 7de dag van u verblyf plaasvind.
As u addisionele skoonmaak tydens u verblyf by 24 Gordonia op u eie koste wil reël, stel asseblief die kantoor 48 uur vooruit in kennis deur met ons in verbinding te tree, en ons sal 'n kwotasie volgens u vereistes verskaf.
Ons versoek dat die persoon wat bespreek het, die persoon is wat inklok.
'n Geldige identiteitsdokument sal met inklok versoek word en 'n gastekontrak sal geteken word.
Nie meer as die aantal mense wat bespreek en ingeklok is, mag op die eiendom oornag nie.
Besoekers is slegs volgens spesiale reëling.
Geen steurnis vir die bure word toegelaat nie.
Moet asseblief geen items van die eiendom verwyder nie.
Rapporteer asseblief enige breekskade wat tydens u verblyf plaasvind.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 157 Beach Road, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang