Successfully reported

The Astons 25: Family Beach Escape

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Loma G
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Aangename, rustige en veilige verblyf loopafstand vanaf die strand. Veilige parkering paar tree vanaf eenheid, met ekstra parkering naby vir 'n ekstra voertuig. Gerieflik, see uitsig, loopafstand strand toe, beskut teen slegte weer. Baie lekker gekuier saam met volwasse kinders, familie naweek. Baie hulpvaardige gasheer, alles was aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nina
The Astons 25: Family Beach Escape
Dankie Loma, Ons hoop om jou en die familie gou weer te verwelkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Nina Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Shearwater Drive, Aston Bay, Jeffreys Bay, 6300, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1042698bb2553e9e097f921f08d21a64a81a20f8379b66ccd021ee16c77462021c7289ed2708ebc5491679b91b98a1ed1d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 17 Shearwater Drive Aston Bay 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.083877263669 24.912010933205

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang