Successfully reported

Rees Cottage

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Russel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lekker! We had a lovely stay at Rees Cottage. The space was spacious and comfortable, perfect even for an additional couple. Our hosts were warm and welcoming, and they made check-in smooth and easy. I would definitely recommend Rees Cottage to anyone looking for a relaxing getaway in Yzerfontein.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlese T
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Ons is vriendelik ontvang en het heerlik gebly. Pragtig netjies en skoon. Vriendelik ontvang met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edroy B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie baie lekker. Die diens, gasvryheid en vriendelikheid wat ons ontvang het was meer as 5 ster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Rees Cottage
Baie dankie, Edroy. Ons is bly julle het dit geniet. Dit was lekker om julle by ons te verwelkom en ons hoop om julle gou weer te sien. Groete, Jaco & Amore.

Pieter P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2025

Gerieflik met baie goeie ontspannings/onthaal ruimte. Gerieflik en kamers baie eenvoudig. Kamers het geen kantgordyne wat, met die gordyne oop, geen privaatheid bied vanaf die straat nie. Daar is reëlings daarvoor. Muskiete is 'n probleem met 'n dreinagesisteem binne 5 meter vanaf die kamer venster, wat probleme saans skep. Voorstel: muskietnet voor vensters en by badkamers, met muskietrepellent per kamer. Ventilasie in badkamers is nie goed nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Jaco
Rees Cottage
Beste Pieter, Baie dankie vir jou terugvoering. Ons neem kennis van jou versoek rakende kantgordyne en ons het dit bygevoeg. Ons het ook ekstra ventilasiewaaiers in beide badkamers geïnstalleer, sou gaste verkies om nie die vensters oop te maak nie. Die dreineringstelsel waarna jy verwys, is ’n verseëlde metaaldeksel wat toegang bied tot die huis se septiese tenk. Dit is volgens munisipale spesifikasies gebou. Alle wonings in Yzerfontein en talle kusdorpe maak gebruik van septiese tenks, en dit is deeglik verseël. Rakende muskiete: Ons het hierdie jaar meer muskiete as vorige jare gehad weens die ongewone hoë reënval in Desember en Januarie. Muskiete in die dorp is ongewoon, en ek kan jou verseker dat daar geen broeiplek op die erf of nabygeleë residensiële eiendomme is nie. Ons vermoed die muskiete mag dalk afkomstig wees van die varswaterpoele wat op die rotse langs die kusgebied weens die reën versamel het. Ons het gedurende jou verblyf insektedoder bo-op die yskas gelos, wat moontlik nie sigbaar was nie. Groete, Jaco

Paul S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2024

Pleasant stay in Ysterfontein. Pleasant stay in Ysterfontein. Jaco was very helpful. The cottage is simple; it just needs a dishwasher, otherwise it would have got 5 stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 350
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 350
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Versveld Street and Rees Street, Unit 2, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0cef618033449e622e3c719d1e75a92b7c3e487ac9f666a1dc5feb66c90133b1d3fff5362f2a5948a78c1553f14633e1bfa5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 Corner of Versveld Street and Rees Street Unit 2 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.352407890769 18.150686385914
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang