Rees Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode binnenshuis.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Harde musiek en partytjies word nie toegelaat nie.
Beleid vir besprekings van 2 gaste of minder:
Die verlaagde tarief vir 2 gaste of minder bied toegang tot die hele kothuis en alle geriewe, maar slegs een slaapkamer. Hierdie slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Die derde slaapkamer sal gesluit bly.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Versveld Street and Rees Street, Unit 2, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang