Successfully reported

267 Ngulube Boshuis

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R450.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Leeupoort Vakansiedorp is 'n eko-vriendelike omgewing en gaste moet asb. vol vullissakke by die ingang weggooi waar daar 'n man is wat die sak by jou sal neem. Moenie die sakke buite los nie, want dit sal die bobbejane lok.
Let asb. dat die bobbejane by die huis sal insluip selfs terwyl gaste in die omgewing is. Maak dus seker dat die deure en vensters toe is wanneer jy uitgaan.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 267 Bearded, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09a271fbaeb25e3f4e8a03ab3519001c6beacb273107eaeffecb431cead37c7b2e34ae20cf1a81268be23968f76d2ef3d445?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 5) 6 5 1 5 267 Bearded Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -24.9248489151 27.633697204775

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang