Vitamiene-See - 27 Magersfontein
Beskrywing
Die Pophuis het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die "Koffie Kombuisie" is met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar. 'n Braaier is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf (met koffie- en kombuisgeriewe). Braaiplek en toerusting beskikbaar op aanvraag.
Huisreëls
Stiltetyd van 22:00 tot 06:00.
Parkering voor die gastehuis.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Voorhuis het 3 slaapkamers, volledige badkamer (bad, stort, toilet en wasbak) en 'n addisionele toilet en wasbak. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, vrieskas, mikrogolfoond, stoof met oond en 'n spens. Die sitkamer het 'n TV met geselekteerde DStv-kanale en gratis WiFi is beskikbaar. 'n Braaier word ook voorsien. Die Pophuis (studio woonstel met eie badkamer en "koffie kombuis" vir 2 persone) kan as 4de kamer saam met Die Voorhuis bespreek word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Stiltetyd van 22:00 tot 06:00.
Parkering voor die gastehuis.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Woonhuis beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed, terwyl die ander drie slaapkamers elk twee enkelbeddens het. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, en daar is 2 bykomende badkamers beskikbaar vir gaste. Die kombuis is volledig toegerus met 2 yskaste, 'n vrieskas, 'n mikrogolfoond en 'n stoof met 'n oond. Beide leefvertrekke het 'n TV, en gaste het toegang tot gratis WiFi. Die slaapkamers en badkamers is op die tweede en derde verdieping geleë. Buite bied die eiendom 'n knus braai-area met 'n ingeboude braai, perfek vir ontspanning en vermaak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Stiltetyd van 22:00 tot 06:00.
Parkering voor die gastehuis.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Magersfontein Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang