27 Mallorca
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R850.00 per bespreking
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat daar skoonmaakfooie verbonde is aan elke bespreking. Hierdie fooi word toegewys vir die vertrekskoonmaak- en linnekoste na elke gas se vertrek vanaf die eiendom. 
Gaste wat skoonmaakdienste benodig tydens hul besoek moet asseblief ons besprekingspan laat weet sodat reëlings met 'n uitgekontrakteerde skoonmaakverskaffer namens jou getref kan word.
Bykomende skoonmaak kan gereël word teen 'n ekstra koste op versoek.
Bykomende fooie sal direk van alle gaste gehef word na ontvangs van hul bespreking. Gaste word asseblief versoek om hierdie fooie te betaal voor die okkupasie van hul vakansiehuis. Hierdie fooie sal 'n R200.00 eenmalige fooi per verblyf en 'n nominale fooi van R70.00 per dag insluit. Alhoewel hierdie heffings in hierdie afdeling van die eiendom se profiel uiteengesit word, is die fooie nie by Lekkeslaap se besprekingsprys ingesluit nie, want dit is heeltemal aparte heffings wat toevallige skade dek. 
Neem asseblief kennis dat daar van jou verwag word om die volledige bepalings en voorwaardes te aanvaar soos deur die bestuur verskaf met bespreking. 
Gaste moet by die reëls van die kompleks hou.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 40 South Beach Road, Flat 27, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang