29 On St James Guest Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Luxury Suite
-
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Inkloktyd op weeksdae is streng tussen 14:00 en 18:30.
Inkloktyd op Vrydae, Saterdae en Sondae is streng tussen 16:30 en 18:30.
Gaste word ongelukkig nie toegelaat om na 19:30 in te teken nie, aangesien dit ander gaste kan steur.
Alle tariewe is slegs vir die kamer en sluit 15% BTW in.
Maaltye is op aanvraag beskikbaar teen 'n bykomende koste per persoon.
Kinders onder die ouderdom van 12 word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 30 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 St James Avenue, Westville Central, Durban, 3631, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang