3 Lagoon Getaways
Beskrywing
Dié eenheid het 2 en suite-kamers. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en 'n en suite-stort. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n dek met 'n Jacuzzi, sitplek buite, tafel en stoele. Daar is ook draagbare braaigeriewe. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser. Die eenheid het 'n privaat ingang, onderdakparkeerplek, privaat dek en 'n tuinarea. 'n Minimum van 4 gaste word vereis tydens die besige seisoen in Desember.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Skoonmaakdienste kan teen 'n addisionele koste gereël word.
Kinderbeleid:
- Kinders tussen 0 en 3 jaar betaal 0% van die deeltarief.
- Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
- 'n Deposito van 50% word vereis om die bespreking te bevestig.
- Die balans moet 6 weke voor aankoms betaal word.
- Die terugbetaalbare sekuriteitsdeposito per villa kan met aankoms per kaart of kontant betaal word.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Geen rook binne nie.
- Skoonmaakdienste kan teen 'n addisionele R300 per dag gereël word, wat direk aan die huiswerker kontant betaal word.
- 'n Minimum van 4 gaste sal oor Paasfees en Desember in die hoogseisoen in Tranquility Villa geakkommodeer word.
- 'n Minimum van 4 gaste sal oor Paasfees en Desember in die hoogseisoen in Peace Villa geakkommodeer word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is geskik vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Die tweede en derde kamer het elk 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en die 2 kamers gebruik 'n badkamer met 'n stort. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n privaat terras met 'n bankie, tafel met 'n sambreel. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf en 'n yskas-vrieskas toegerus. Daar is ook 'n draagbare braai. Daar is 'n groter braai-area langs die swembad wat op versoek beskikbaar is, aangesien dit 'n gemeenskaplike area is. Gaste kan in die swembad swem. Hierdie villa bied verblyf aan 'n minimum van 4 gaste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Skoonmaakdienste kan teen 'n addisionele koste gereël word.
Kinderbeleid:
- Kinders tussen 0 en 3 jaar betaal 0% van die deeltarief.
- Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
- 'n Deposito van 50% word vereis om die bespreking te bevestig.
- Die balans moet 6 weke voor aankoms betaal word.
- Die terugbetaalbare sekuriteitsdeposito per villa kan met aankoms per kaart of kontant betaal word.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Geen rook binne nie.
- Skoonmaakdienste kan teen 'n addisionele R300 per dag gereël word, wat direk aan die huiswerker kontant betaal word.
- 'n Minimum van 4 gaste sal oor Paasfees en Desember in die hoogseisoen in Tranquility Villa geakkommodeer word.
- 'n Minimum van 4 gaste sal oor Paasfees en Desember in die hoogseisoen in Peace Villa geakkommodeer word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Lagoon Drive, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang