3 Oaklands on the Knoll
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 3, Oaklands on the Knoll, 4972 Lellieskloof, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
3 Oaklands on the Knoll is 'n selfsorg-dupleks wat in 'n goedversorgde tuinlandgoed in Knysna geleë is. Die kompleks is ideaal geleë binne 1 km vanaf die middedorp, waar daar winkels, restaurante en ander besienswaardighede is om te besoek.
Dié dubbelverdieping-dupleks bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort en bad. Die woonstel beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof en 'n wasmasjien.
Die oopplan-leefarea lei na die onderdakstoep wat oor die plonspoel uitkyk. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir motors. Die kompleks is ook die ideale basis vanwaar hierdie deel van die Tuinroete verken kan word.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Clinton Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Unit 3, Oaklands on the Knoll, 4972 Lellieskloof, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink 3 Oaklands on the Knoll het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 3, Oaklands on the Knoll, 4972 Lellieskloof, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang