Successfully reported
+54

3 on Cliff

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 12 persone
    10 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Idwala 603, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R5 900 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

3 on Cliff is 'n lieflike grasdak-lodge geleë in Mabalingwe Natuurreservaat, omring deur die natuur met pragtige uitsigte oor die reservaat. Dié smaakvol gemeubileerde drieverdiepinglodge het slaapplek vir 10 volwassenes en 2 kinders van 12 jaar en jonger. Die ligging bied toegang tot Elements Gholfbaan en Zebula Gholfbaan.

Die lodge beskik oor 5 slaapkamers met en suite-badkamers en 'n solderslaapkamer. Al die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die solderslaapkamer het 2 driekwartbeddens vir kinders van 12 jaar en jonger. Die badkamer wat die solderkamer bedien, is op die grondvloer geleë en het 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n elektriese oond, 'n gasstoofplaat, 'n mikrogolfoond, 'n lugbraaier en 'n ysmasjien. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met volledige DStv-kanale en maak oop op 'n houtdek met 'n swembad vir daardie warm somersdae. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Mabalingwe Natuurreservaat bied die Groot 5, en daar is 'n privaat selfry-wildkykvoertuig by die lodge, wat teen 'n bykomende daaglikse heffing gehuur kan word. Hierdie voertuig kan in die beperkte groen wildkykarea van die reservaat ingery word. 'n Wettige bestuurslisensie word vereis.

Kamer-opset

6 Slaapkamers 6 Badkamers, 5 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ilse V
Gesin met klein kinders
5.0
Hierdie huis was die perfekte plek om 'n belangrike mylpaal te kom vier! Baie geskik vir 'n familie kuier. Ruim, goed toegeruste kombuis en kuierarea....
Sien meer
Jun 2025
Heidi P
5.0
Great stay. Everyone enjoyed it. Fantastic view. House was very well equipped and even braai and grids were exceptionally clean, which ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Andrew W
Gesin met klein kinders
5.0
Upmarket and clean. Great spot for a couple of families. Clean and tidy and upmarket accommodation. The only issue we had was that the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Petra V
Saam met vriende
4.8
Ons het lekker gebly by 3 on Cliff. Dit is 'n pragtige huis wat goed toegerus is. Die uitsig is ongelooflik en daar is genoeg kamers om 'n groep van 1...
Sien meer
Aug 2025
Hannes D
Gesin met klein kinders
4.6
Baie lekker gekuier saam familie, almal was gelukkig en tevrede met alles. Het baie lekker gebly en tuis gevoel, die huis is groot en alles werk perfe...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 143

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Idwala 603, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink 3 on Cliff het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 900
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 900
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 5 900
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
    10 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Idwala 603, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c599227b645c82b89c492c5867705f247f82b9d99fd42ed1f08dbc2745751e21dc083908aababe509a6923b95dc700af2e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 900 per nag (plek vir 12) 62 5 1 5 Idwala 603 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.810571971717 28.095950335264
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang