Successfully reported
+38

3 Palms

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 13 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 31 Station Road, Sunwich Port, 4230, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R600 R510 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

3 Palms is 'n selfsorgwoonstel in Sunwich Port en ideaal vir 'n rustige wegbreek vir die gesin of 'n groep vriende. Hierdie eenheid is binne maklike bereik van strande, restaurante en winkelsentrums.

Dié eiendom bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Die kamer maak oop na 'n toegeboude stoep met 'n tafel en 4 stoele en 'n uitsig oor die see en tuin. Die aparte badkamer het 'n stort en wasbak. Daar is 'n aparte toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien vir al die beddens.

Die leefarea beskik oor 'n sitkamer, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel en 4 stoele. Die sitarea is ingerig met 'n dubbelslaapbank en 'n enkelbed. Dié eenheid het ook 'n TV met sekere DStv-kanale.

Daar is ook 'n onderdakhoutdek met nog 'n braai.

Deur die agterdeur is die buite-area met 'n ingeboude braai, 'n piekniektafel en 'n paar plekkies rondom die tuin het 'n tafel en stoele perfek om te ontspan en die vars lug te geniet. Daar is 2 JoJo-tenks. Toegang tot gratis veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lettie K
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het so lekker gekuier. Dit was nou heerlik. Alles wat nodig was om lekker te bly, was beskikbaar. Willie het vir seker gemaak ons is gemaklik en d...
Sien meer
Sep 2025
Talitha B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik rustig. Ons het vreeslik lekker gekuier en ons 2 honde kinders was welkom en Tannie Martie het selfs komberse op haar banke gesit vir Cara en ...
Sien meer
Jun 2025
Jolani S
Gesin met klein kinders
5.0
Much fun! Wonderful! Close to the beach and perfectly set up for a family holiday. The accommodation has everything you need and the ho...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Martie B
Saam met lewensmaat
5.0
Nice place to stay. We love 3 Palms, it is cozy and everything you need is there. Nice place to stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Ben N
Gesin met tieners
5.0
Heerlik gekuier. Oom Willie en Tannie Martie is dierbaar, sal weer gaan kuier. Ons het baie lekker gebly, lekker gerieflik en naby alles.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Willie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 31 Station Road, Sunwich Port, 4230, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 3 Palms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
R 600 R 510
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R600
R 600 R 510
per nag (plek vir 5)
Vanaf R600
R 600 R 510
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 31 Station Road, Sunwich Port, 4230, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA015bff2bedf96e467fea54e22c7c576ef335485d86c53ec38406ac53850b0905fb43024699223cc3a096b5ae79dc3ec88fe1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R510 per nag (plek vir 5) 46 5 1 5 31 Station Road Sunwich Port 4230 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.6666821 30.5074658

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang