Successfully reported
+21

30 on Oatlands Rd Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Oatlands Road, Oatlands, Grahamstown, 6140, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

30 on Oatlands bied jou warm en bekostigbare verblyf in die eikebome omsoomde voorstad Oatlands, in Makhanda (Grahamstad). Die gastehuis is binne maklike stapafstand vanaf verskeie plaaslike besienswaardighede in die studentedorp, die feesstad van heiliges en skoliere en nou "Creative City".

Gaste het 'n keuse van 4 gerieflike privaat gastekamers, elk met sy eie aparte ingang, tee- en koffiemaakgeriewe en kraakvars perkallinne. Die kamers word daagliks deur ons span, Zoleka en Edith, met 'n ware Oos-Kaapse glimlag gediens. 'n Parkeerplek van die straat af per kamer is beskikbaar.

30 on Oatlands is sentraal geleë minder as 1 km vanaf die sakekern en bied maklike toegang tot Rhodes Universiteit, St Andrews College en Kingswood College. 30 on Oatlands sien uit daarna om jou te verwelkom.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 35

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 30 Oatlands Road, Oatlands, Grahamstown, 6140, Oos-Kaap
  • Gaste dink 30 on Oatlands Rd Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Oatlands Road, Oatlands, Grahamstown, 6140, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlMTgxMjUyLWM1YzAtNGUyYy05YzQzLTU1YzM0NmZmMDExOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 30 Oatlands Road Oatlands 6140 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.301764 26.520921

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang