Successfully reported
+11

Spekboom

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Wimbledon Way, Edgemead, Cape Town, 7407, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Spekboom Cottage is 'n tuinkothuis wat gaste 'n rustige toevlugsoord bied weg van die stadsgewoel. Met sy eie aparte ingang kan gaste privaatheid en gerief tydens hul verblyf geniet.

Hierdie eenheid met 1 slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed wat in twee enkelbeddens omskep kan word en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n slaapbank in die sitkamer wat geskik is vir kinders. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n oopplan-kombuis met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n skottelgoedwasser en wasmasjien vir gaste se gerief. Daar is 'n eetkamertafel met stoele, wat verder oopmaak na die sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. WiFi is beskikbaar.

Edgemead is 'n gesinsvriendelike voorstad, met maklike toegang tot The Village-winkelsentrum, Century City, Canal Walk-winkelsentrum, verskeie hospitale en die N1-snelweg, wat maklike toegang bied tot plaaslike wynroetes en die V&A Waterfront.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Sharon V
5.0
Wonderful. Quiet and relaxed. Very enjoyable. Stayed with my sister as I came to visit from the USA. The hostess was very kind and acco...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Melinda P
Saam met lewensmaat
5.0
Puik! Sal die plek beslis aanbeveel, en sal weer van die plekkie gebruikmaak. Fantasties, so gerieflik en pragtig skoon.
Aug 2025
Glenda M
Besigheidsreis
5.0
Was very pleasant indeed, the bed was great to sleep on. A percolator coffee machine in the unit would be nice. The plunger is not good...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Cobus V
5.0
Perfect space! Clean! Parking! Safe! This is the best short-term rental I've ever stayed in. Quiet location in a perfectly safe area an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Billah A
5.0
Best choice in this area. Best choice in this area, lovely flat in a nice neighbourhood. Clean and comfortable to stay in even if you s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Keith Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 32 Wimbledon Way, Edgemead, Cape Town, 7407, Wes-Kaap
  • Gaste dink Spekboom het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Wimbledon Way, Edgemead, Cape Town, 7407, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf441a251e035d89cac119c8a970464ec860330f75445c91d2f3bbe990cc272840375ceba9226c98ea4001f183f07078046b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 32 Wimbledon Way Edgemead 7407 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.8768806 18.5438034

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang