323 Kusweg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 23 Nov 2024 tot 12 Des 2025.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Troeteldiere is nie welkom nie.
'n Terugbetaalbare deposito is direk aan die eienaar betaalbaar. Hulle moet met die eerste deposito betaal word.
Gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Daar is geen Wi-Fi nie.
Geen harde musiek word ná 23:00 toegelaat nie.
Die eiendom is selfsorg en gaste moet hul eie kos en verbruikbare items saambring.
Neem asseblief kennis dat:
Die breekskadedeposito is direk aan die gasheer betaalbaar asook die uitstaande bedrag volgens die kwotasie moet 4 dae voor aankoms betaal word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 6
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 09:00
- Adres: 323 Kus Road, Tergniet, Mossel Bay, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang