Successfully reported

33 Degrees South - Flat 3

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R750 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Ontbyt kan teen 'n ekstra koste gereël word en sal bedien word by Benri B&B wat by Ocean Way 77 Gonubie geleë is.

Neem kennis dat die selfsorgwoonstelle elke tweede dag van verblyf deur ons personeel gediens word, dit sluit Sondae en openbare vakansiedae uit.

Die terugbetaalbare breekskadedeposito is met aankoms betaalbaar. Die breekskadedeposito sal binne 7 werksdae terugbetaal word indien alles in orde is.

Hierdie woonstel het wel linne, maar sou jy ekstra linne benodig sal ons dit teen 'n ekstra koste verskaf. Kampbedjies vir babas kan ook op versoek voorsien word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 748
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 748
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 748
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C/O White Barbet Street and Pearce Crescent, Gonubie, Oos London, 5256, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c572cf24ec3b9525a4eb6752c8d6464dd857af2ca5db7c5e54a6eac628d0ebd4006adc343c609b3f93c9cade3d6171e60a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 748 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 C/O White Barbet Street and Pearce Crescent Gonubie, Oos London 5256 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.940383443611 28.032260625131
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang