34 On Marten Crescent
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 34 Marten Crescent, Sunridge, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
34 On Marten Crescent is 'n basiese selfsorgkamer in die voorstad Table View in Kaapstad. Die eenheid is 4 km vanaf die wit sandstrand van Table View geleë en 20 km vanaf Kaapstad se middestad.
Die kamer het sy eie privaat ingang en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie. Die badkamer het 'n stort, 'n bad en 'n toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, lugbraaier, toebroodjierooster, en koffie- en teemaakgeriewe. Die kamer het ook 'n strykyster en 'n strykplank. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Daar is ook braaigeriewe, WiFi en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar. Gaste kan gerus gebruik maak van die swembad.
Die MyCiTi-bushalte is net 50 m van die eenheid af en die Bay Side Mall met verskeie winkels en restaurante is net 3 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 34 Marten Crescent, Sunridge, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 34 Marten Crescent, Sunridge, Table View, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang