Successfully reported

35 on First

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Laetitia J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Wonderlike tyd gehad by 35 on First. Ons het ’n heerlike tyd gehad by 35 on First. Die plek was netjies, veilig en gemaklik, met alles wat ’n mens nodig het vir ’n lekker wegbreek. Hanlie was ongelooflik vriendelik en hulpvaardig – sy het ons dadelik tuis laat voel en seker gemaak dat ons alles het wat ons benodig. Haar gasvryheid het regtig die verskil gemaak. Ek kan 35 on First met volle vertroue aanbeveel vir enigiemand wat ’n rustige, skoon en goed toegeruste plek soek. Sal beslis weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize T
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Gerieflik, skoon en netjies. Hanlie was baie behulpsaam en gasvry. Waarde vir geld. Verblyf was gerieflik naby aan die Tygerberg Kampus wat dit maklik gemaak het om my dogter te help om in te trek in haar koshuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eartha A
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

I enjoyed the quietness and it was central. Our stay was peaceful. I will recommend this accommodation to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Ons het dit geniet. Ons gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Theunis E
Kort verblyf
4.8
Mrt 2025

Was baie vriendelik ontvang. Het lekker ontspan na my besoek aan die hospitaal. Baie lekker rustig gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Rustige oornag plek. Baie lekker gebly. Stil plek. Netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renette H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Excellent attention to detail. Quaint and gorgeous. The accommodation is a room (with facilities) inside a home. Despite being inside a home, our host was seldom seen and we felt as if we were totally private. We were free to come and go at any time without feeling that we would be a disturbance. Everything was spotlessly clean, with all the extras to make our stay easy (kettle, microwave, fridge, coffee and milk, etc.). Bathroom facilities were great, with a lovely hot shower. A charming home. And a definite 5/5.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie dankie vir julle gasvryheid, ons het dit regtig waardeer. Dit was 'n baie lekker week. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie gerieflik. Dankie vir 'n lekker ontspanne atmosfeer en privaatheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques H
1 nag
4.8
Des 2024

Was baie lekker en sal beslis weer daar aanklop vir 'n aand se verblyf. Ek het baie lekker gebly en die vriendelikheid van die gaste was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 First Avenue, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5MDdmNjEwLTQzNDEtNDdhYy04MTQ2LTU4Y2JjZDFhZTVhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 76 5 1 5 35 First Avenue Boston 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.90077 18.61851

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang