Successfully reported

35 on the Run

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Japie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Uitstekend. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Was baie lekker. Daar is geen probleem met die blyplek nie, maar die garage is net baie smal en nie bedoel vir 'n bakkie nie, maar 'n klein motortjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tracy
35 on the Run
Thank you for being such gracious guests, we're glad you enjoyed your stay.

Caitlyn K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Fantastic. Very nice. Will definitely be going there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tracy
35 on the Run
So glad you enjoyed your stay in St Francis Bay. Thank you for being such great guests, and we look forward to seeing you again soon!

Pieter B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Net 1 nag geslaap maar dit was puik. Baie mooi, netjies en goed toegeruste, ruim blyplek. Moerkoffie en koffie masjien was spesiaal!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Felicity C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Great place to rest and refresh between outings. Lovely spot. Not ideal if you have any mobility challenges.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2025

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly. Sal aanbeveel vir toekomstige reisigers. Baie aangename oornagverblyf. Gasheer moet miskien net reel vir 'n waaier want die plek raak baie bedompig. Daar is ook geen 'tweepunt plug' beskikbaar vir die herlaai van 'n selfoon nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Tracy
35 on the Run
Dear Andre, I am glad we were able to accommodate your early check-in as requested on that hot and humid day, and as one of our first few guests at 35 On the Run, we value your feedback. We now have a large standing fan in the apartment to cool things down (whew) and have ensured the elusive two-prong plug is available in the apartment for charging of phones. Otherwise, we trust you enjoyed your stay and hope to see you again!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tracy Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 1 190
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 190
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Aldabara Run, Sea Vista, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc82985a78b06fd92d7e0c7633dc06d71ba00231e37fbaece26986c862390399cc671b1f3258b6a8baedf90a58c579c0dade0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 35 Aldabara Run Sea Vista 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.154349923781 24.834112286508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang