Successfully reported

36b Oos

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Clarissa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Heerlike wegbreek. Ons het baie lekker gewoon hier. Die uitsig en ligging van die huis is gerieflik. Die huis is groot en daar is oorgenoeg spasie vir 'n groter gesin. Die kombuis is ten volle toegerus en die binnebraai is 'n groot pluspunt. Ons sal beslis weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elana C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Fantasties! Ons het heerlik hier gekuier! Die huis is baie goed toegerus met alles wat mens nodig mag hê, het oorgenoeg spasie en 'n pragtige uitsig! Die eienaar is baie gaaf en hulpvaardig. Ek kan dit vir seker aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ruim, skoon en mooiste uitsig! N Huis weg van die huis. Alles wat mens nodig het, ruim en mooiste uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debi D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Onoortreflik. Pragtige huis, modern, mooi en smaakvol met alles wat 'n mens moontlik nodig kan kry. Ruim leefvertrek met Slim TV, binnebraai en kaggel. Ongelooflike uitsigte oor die rivier, dag en nag. Wat 'n heerlike bederf. Ons kan nie wag vir ons volgende wegbreek soontoe nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Baie lekker ontspannend met 'n mooi uitsig op die rivier. Ons het besonder lekker gebly in 'n lekker praktiese goed toegeruste huis met alles wat jy nodig het. Ons gasvrou was besonder behulpsaam. Alle nodige inligting is mooi duidelik uiteengesit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Uitmuntend. Beste waarde, ligging en netjies met alles wat nodig is en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Heerlike, skoon en netjiese toegeruste huis. Heerlike huis met als wat mens nodig vir vakansie. Regtig goed toegerus met genoeg breekware, eetgerei, toerusting ens. Die uitsig oor die rivier is ook pragtig. Ons sal vir seker weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Wonderlike uitsig oor die rivier van die sitkamerbanke af en die see van die balkon af. Gemaklik en pragtige huis! Alles wat jy moontlik kan nodig kry! Heerlike plek. 12 mense om die kerstafel. 'n Plek vir diep rus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maggie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Beautiful! Beautiful view of the river. The home has everything you need to have a very comfortable stay, lovely indoor braai, open space home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan Leander B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

We stayed at 36B for 6 days and had a wonderful time. The garden behind the house is up against the hill and attracts all types of birds, guinea fowl and the odd buck or two. The house is in a good location and the area is quiet. The house is spacious and comfortable. is peaceful and.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 3 050
per nag, vir 7 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 050
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R 3 050
per nag, vir 7 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36b Oos Street, Stilbaai East, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b70017a5e4c9cf3bda169d02084773f9c12ba2b83e6be144dff036a938e7bb514cce4370140af3b668c6938cacf61d180de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 050 per nag, vir 7 mense 15 5 1 5 36b Oos Street Stilbaai East 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.366609422858 21.419617245039

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang