3A @ Catfish Beach Apartment
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R300.00 per bespreking
Prys sluit in
-
Selfsorg
Bad- en stranddhanddoeke word voorsien.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
- 'n Addisionele skoonmaakfooi word gehef.
- Partytjies of harde musiek en wangedrag word nie toegelaat nie.
- Geen harde geraas na 22:00.
- Maksimum 7 gaste word toegelaat en ekstra gaste sal 'n addsionele koste van R500 per persoon moet betaal. Geen besoekers word toegelaat nie.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Rook word nie toegelaat binne die eenheid nie. Jy is welkom om buite te rook.
- Om nie die huisreëls te gehoorsaam nie, kan lei tot onmiddellike uitsetting sonder terugbetaling.
- Geen Matric Rage-besprekings word aanvaar nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Ocean Drive, 3A Catfish, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang