Successfully reported

4 Elements Lodge

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Susan L
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Lekker geslaap. Ja, die plek was skoon en netjies, en voldoen aan ons behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elsabe V
1 nag
5.0
Des 2022

Tracey het uit haar pad gegaan om ons te help. Kraanwater was nie drinkbaar en sonder om te vra het die eienaar se man vir my bottels water gebring. Eerste ding wat ek op gelet het, is hoe lekker die kamers ruik. Alles was crisp en mooi en die Tracey het gesorg dat ons elkeen ons eie kamers het wat fantasties was en waarde vir geld. Ek het my duur waterfles daar vergeet en sonder enige wik of weeg het Tracey dit vir my op haar onkostes gestuur. Opreg waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zodwa C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2021

Satisfactory. Very convenient, exactly what we wanted.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo V
1 nag Gesin met tieners
4.2
Okt 2021

Ligging in 'n veilige area van die dorp. Netjies en vriendelike diens. Dorp is in verval, maar die gastehuis is in veilige, skoon area geleë.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tracy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 51 Frost Street, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda43ca6d229691b3d9495f06bc4b4c503ba226e7e1736e1eaee77cba400fd01381c5a51231aef74c725b6bfa1bbdd26036c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 51 Frost Street Queenstown 5320 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.8922283 26.8869162
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang