Successfully reported

4 Gazelle Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Linda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie gesellig! Braai area is 'n groot pluspunt! Ja, alhoewel die bure se hond ons almal uit die slaap gehou het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ricci S
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Great. Very peaceful and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gerieflike verblyf in Nelspruit/ Mbombela. Ons het baie lekker gebly! Mooi en skoon kamer, gerieflike bed en stort. Stil en rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dylan M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Fantastic stay. Everything we wanted and more. We had a fantastic time. The rooms are large and clean, and the aircon provides the relief you need from the heat. The bathroom has everything one needs. The pool was in great condition, and we made use of the braai facility and lapa. Very happy with the stay and would recommend 4 Gazelle Guesthouse to anyone looking for accommodation in Nelspruit or surrounds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier A
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Dit was baie goed geleë, naby aan ons werk en winkels. Baie vriendelike diens. Dit was baie lekker by 4 Gazelle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizinda G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Gerieflik en waarde vir geld. Sal beslis weer bespreek. Daar was spesiaal aandag gegee aan ons versoek om ons karavaan ook 'n parkering vir 1 nag te bied. Kamer netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Skoon, netjies & veilig. Ons het lekker gebly, baie dankie. Perfek vir vinnige oorslaap oppad wildtuin toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celiscka V
1 nag
5.0
Jun 2025

Wonderlik. Ons het lieflik gebly by 4 Gazelle Gastehuis. Vriendelike bestuur, mooi kamers, goeie ligging vir ons troue by Shilo Events Venue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carmenn
4 Gazelle Guesthouse
More Celiscka, Baie dankie vir jou puik resensie! Dit word opreg waardeer. Hoop om julle sommer vinnig weer te sien

Jene F
1 nag
5.0
Mei 2025

Wonderful. Pleasant and quiet. So neat and tidy. Will definitely be going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Kuiertjie was kort, maar alles was wonderlik. Baie lekker gebly. Gasvryheid was puik. Plek was pragtig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carmenn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Gazelle Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97022739998e15f64322d6e12db7929d8ea04af6e056732f9b32738de041433f23ccde084f50039c6e0fd464a72448252213?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 83 5 1 5 4 Gazelle Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.490685949056 30.991740968717
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang