4 Gazelle Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Gazelle Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
4 Gazelle Guesthouse is 2 km vanaf die middestad van Mbombela (Nelspruit) geleë en bied gaste 'n keuse van akkommodasie om hul behoeftes te pas.
Die gastehuis bied lugversorgde kamers wat 2 volwassenes en 2 kinders kan akkommodeer, en is ingerig met koningingrootte-beddens, driekwartbeddens, of slaapbanke, en het en suite-badkamers met storte en toilette. Die kamers is toegerus met yskaste, WiFi-toegang en TV's met sekere DStv-kanale.
Braaigeriewe en 'n swembad is beskikbaar vir gaste om te gebruik, en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Mbombela (Nelspruit) bied 'n verskeidenheid restaurante en besienswaardighede en doendinge. Gaste kan die Laeveld Botaniese Tuin met sy versameling skaars plantspesies en mensgemaakte woude, die Sudwala-grotte asook die dinosouruspark en kulturele sentrum, en die Emnotweni Casino besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Carmenn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 83
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 4 Gazelle Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Gaste dink 4 Gazelle Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Gazelle Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang