Successfully reported

4 La Mer

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Jacob C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Ek kan die akkommodasie aanbeveel en sal weer in die toekoms daar wil oorbly. Ons het baie lekker gebly in die volledig toegeruste en skoon woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie F
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Skoon, netjiese verblyf teen die see. Dis die tweede keer dat ons van 4 La Mer gebruik maak en dis beslis nie die laaste nie. Lieflike, skoon, netjiese, stylvolle plek. Olga ontvang jou altyd vriendelik en reëlings vir in- en uitboek verloop seepglad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel A
1 nag
5.0
Feb 2025

Baie vriendelike diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Menitsa D
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Relaxing pleasant experience, will see me again. Pleasant stay, unit very clean, but people should note the main bedroom is not en suite as stated. Location is perfect, but the main gate to the beach shocks in the evening when the electric fence is activated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelaine D
1 nag Saam met vriende
4.2
Aug 2025

Billik en gerieflik vir oornag, maar nie lang kuiers of vakansie nie. Ja, alles goed en nice. Net 1 ding: die bad het nie handvatsels wat help met opkom om uit te klim nie. Die 1 is afgebroke en het 'n skerp punt wat oorgebly het, wat gevaarlik is en beserings kan veroorsaak. En ons was teleurgesteld dat daar nie 'n goeie see-uitsig en stoep is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Robert M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Sep 2025

Not good with the toilet in the bedroom. We were misled by the advert. We booked a chalet but did not know it was a single room with the toilet in the room next to the bed. Should only be advertised and used by a single person. Wi-Fi was very weak when it worked.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Hanco L
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Baie lekker. Baie lekker gebly. Die ontvangs met aankoms en skoonmaakdiens was baie goed. Sal beslis weer 'n bespreking maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tammy B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Wonderful and lovely. It was perfect for what we needed

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda C
Lang verblyf Saam met vriende
4.2
Des 2024

Relaxing, convenient location. It was a pleasant stay. The cleaning staff were very friendly. We just missed having a swimming pool and a sea view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Adriaan J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2024

Netjies en skoon. Baie tevrede. Baie lekker plekkie. Stort is bietjie klein onder, maar nie 'n te groot probleem nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Melinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 460
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 460
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 460
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 Compensation Beach Road, La Mer Unit 4, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2338b9364086d0c2afd34133e4709fe01eb4b0ca431d9c4a880f1dd31ae1797c41c8d76b22893be57ff8cad5502c336642ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 460 per nag (plek vir 5) 27 5 1 5 58 Compensation Beach Road La Mer Unit 4 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.5398531 31.2183911
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang