78 Settler Sands
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 West Beach Drive, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
78 Settler Sands bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in Port Alfred, Oos-Kaap. Dit is die ideale opsie vir 'n gesinswegbreek of 'n paartjie wat van die stadsgewoel wil ontsnap.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad, stort en 'n wasbak. Daar is ook 'n gastebadkamer met 'n toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n TV, 'n slimboks en gratis WiFi.
Buite is 'n braai-area met 'n tuin-uitsig.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Marlene Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 4 West Beach Drive, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink 78 Settler Sands het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 West Beach Drive, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang