Successfully reported

4 Seam Guest House

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.8
Veiligheid
4.6
Miranda D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2025

Heerlik geslaap. Baie netjies en skoon met vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miranda D
1 nag Besigheidsreis
4.2
Jul 2025

Lekker gebly, maar skenk aandag aan onderhoud. Die gastehuis is baie skoon en netjies, maar aandag moet geskenk word aan onderhoud. Die toilet in kamer 12 het nie gewerk nie. Ons het 3 kamers gehad en net een van die sleutels se deur 'tag' het gewerk. Daar is net 1 glas en koffiekoppie in 'n kamer waar 2 gaste bly. Kamer 14 se stort lek erg en die stort se 'mixer' se handvatsel bly afval. Daar is nie bedlampies in al die kamers nie en as daar is, is daar nie 'n kragprop naby nie en ook nie 'n gloeilamp in nie. Ontbyt was heerlik! Baie dankie daarvoor.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Etna V
1 nag Gesin met tieners
3.8
Jul 2025

Die bed was baie gemaklik. Ons moes die aand en oggend met koue water stort. Daar was geen warm water nie, al het mens die kraan vir lank oopgelos. Ek het dit aangemeld by Thandeka. Sy was baie hulpvaardig, maar kon nie die probleem oplos nie. Verder het die ketel nie outomaties afgeskakel nie. Dit kan 'n gevaar inhou.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Wolfgang R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

As above. Undisturbed and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ralph R
1 nag
3.8
Jun 2023

Great guest house but few things should be addressed. Nice stay overall, although the executive suite TV should be on the wall opposite the bed, bedside lamp shades skew and no plug socks to plug lamps into, too small bath towels for adults in an exec suite. Should increase the price and make a truly executive experience. Breakfast ingredients finished when I went for breakfast. The pillows are too hard. Add 2 soft-down pillows. Solid Blockout on the back of curtains helps to sleep in. Price could be adjusted accordingly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Kevin K
Kort verblyf
3.8
Feb 2023

Nice and clean. What you see is what you get. Good bathroom and bedding nice and comfy. I had to leave early and asked for a breakfast to be packed. At 6:30 am my packed breakfast was ready. Nice service. Perfect spot for a business stayover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Adele B
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2023

Veilige, gerieflike gastehuis. Skoon kamers. Met aankoms moet jy ontvangs skakel. Nie baie professioneel nie aangesien daar 'n gelag en geraas was in agtergrond. Die ontvangsdame was baie vriendelik, maar nie veel inligting verskaf rakende dienste wat gastehuis verskaf nie. Baie skoon kamers maar na-ure vanaf 6 uur is daar geen personeel beskikbaar om te help met navrae nie. Die kamer het net een van als gehad naamlik badhandoek, glas, koffiebeker en bedlampie. Niemand behalwe sekuriteitswag op perseel nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wanita U
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Des 2022

Skoon, netjies en veilig. Alles wat mens nodig het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

William H
1 nag Besigheidsreis
4.0
Jul 2022

Moeitevry. Goed vir 'n nag se slaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Alid V
Kort verblyf
5.0
Okt 2021

Lekker sentraal. Baie vriendelik en behulpsaam. Goeie ontbyt ingesluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Boekenhout Crescent, Ext 4, Delmas, 2210, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyYjM0MWM5LTQ3ZGUtNDUxYi05ODdkLTVkZDZhZmQ1YWE4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 16 5 1 4 17 Boekenhout Crescent Ext 4 2210 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.139038645268 28.677415418316
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang