Successfully reported
+40

4 The Courthouse

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2079 Buck Drive, Ramsgate Beach, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

4 The Courthouse is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Ramsgate Beach, Margate.

Die huis is in 'n klein kompleks op die Bilanhlolo-rivier en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak van 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort gebruik.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Daar is 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien wat gaste mag gebruik.

Die sitarea het 'n slim-TV en die leefarea bied toegang tot 'n balkon met 'n uitsig oor die rivier, tuin en swembad. Die woonstel het plafonwaaiers en 'n alarmstelsel. Let asb. dat rook in die woonstel verbode is.

Gaste kan in die swembad afkoel en die kinders kan op die grasperk en in die tuin vol verskillende voëlspesies van poue tot kolganse speel. Gaste kan ook kanoevaar na die Blueflag Ramsgatestrand en wêreldbekende waflehuis.

4 The Courthouse is net 1 km van Ramsgate Beach af en daar is verskeie gewilde restaurante in die area. Ramsgate bied aktiwiteite soos duik, swem, hengel, voëlkyk, voetslaan, stap en gholf en gaste kan besienswaardighede soos Butterfly Valley besoek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sherita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 2079 Buck Drive, Ramsgate Beach, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 4 The Courthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2079 Buck Drive, Ramsgate Beach, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf04eccc4ead678991a620577fa258553a3ee9a8ffa8fbe6ddc1b293caf46b859dc7932e7e324ee1a9c581342a30cd91e1c02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 2079 Buck Drive Ramsgate Beach 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.887201349895 30.34472376389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang