Successfully reported

40 on Main Self-catering

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Charlotte P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Fantasties. Die plek is baie skoon en netjies. Dit is goed geleë. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Lekker. Plek is baie skoon, goed geleë. Ontvangs is vriendelik en laat mens tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samir N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Value for money. The Internet was a bit slow, but all in all, a good stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacquie
40 on Main Self-catering
Thank you, I will check the WiFi.

Francien A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustig. Heerlik. Sal weer bespreek. Ja. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacquie
40 on Main Self-catering
Francien, baie dankie, altyd lekker met julle hier.

Sarie M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Rustig en gemaklik. Was 'n heerlike verblyf. Gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig. Gemaklike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacquie
40 on Main Self-catering
Baie dankie

David S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

We will return again, location very safe, hospitality of host spectacular. Firstly, the host of the property was always friendly and helpful. Our stay was fantastic as always. We love Hermanus. Had an awesome time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacquie
40 on Main Self-catering
Baie dankie, tot weersiens Groete

Sam L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Bekostigbaar, netjies en goed geleë. Ons gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ruim en goed toegerus vir selfsorg. Loopafstand na seë. Rustige area. Sal sterk aanbeveel. Waarde vir jou geld. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacquie
40 on Main Self-catering
Baie dankie vir jul vriendelikheid.

Elani V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Dit was baie lekker gewees, die ligging was perfek gewees. Baie lekker gebly, sal beslis weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jacquie
40 on Main Self-catering
Ek waardeer julle review, dankie.

Shane M
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Okt 2025

Enjoyable, practical and relaxing. Comfortable, practical and restful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Aug 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jacquie
40 on Main Self-catering
Baie dankie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jacquie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Geen kinders onder 11
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Main Road, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcCQH1O8DlYY2udsTekuzj2aR3oHTz5v6thPBDLfG24goYU9iW6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 40 Main Road Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.424091687511 19.196631906746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang