Successfully reported

40 on Main Self-catering

Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 11
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid is semi-losstaande en bestaan uit 'n slaapkamer met 'n enkelbed en 'n dubbelbed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n oopplan-leefarea sowel as 'n badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, 'n ketel, 'n yskassie en 'n tweeplaatstoof.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, ketel en 'n yskassie insluit.

Huisreëls

Daar is 'n breekskadedeposito wat met inklok betaal moet word. 'n Terugbetaling sal gemaak word nadat die gas die eenheid verlaat het en 'n inspeksie gedoen is.

Neem asseblief kennis dat ons nie 'n kredietkaartmasjien op die perseel het nie, betaal asseblief kontant.

Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Nie meer as die bevestigde aantal gaste sal geakkommodeer word nie.

Moet asseblief nie binne die eenhede rook nie. Daar is aangewese areas met asbakke tot u beskikking.

'n Sekere boetebedrag moet betaal of van die breekskadedeposito afgetrek word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 11
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is en beskik oor 'n badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n volledig toegeruste oopplan-kombuisie met 'n tweeplaatstoof en -eetarea en 'n TV in. 'n Addisionele enkelbed is beskikbaar om 1 gas te akkommodeer. Hierdie eenheid het sy eie privaat ingang.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Standaard
Volledige kombuis
DStv
Beperkte kanale
Braai
Gemeenskaplik
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Lyfseep
Buitelug
Braai
Gemeenskaplik
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Gemeenskaplik
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
Beperkte kanale
TV
Standaard
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, ketel en 'n yskassie insluit.

Huisreëls

Daar is 'n breekskadedeposito wat met inklok betaal moet word. 'n Terugbetaling sal gemaak word nadat die gas die eenheid verlaat het en 'n inspeksie gedoen is.

Neem asseblief kennis dat ons nie 'n kredietkaartmasjien op die perseel het nie, betaal asseblief kontant.

Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Nie meer as die bevestigde aantal gaste sal geakkommodeer word nie.

Moet asseblief nie binne die eenhede rook nie. Daar is aangewese areas met asbakke tot u beskikking.

'n Sekere boetebedrag moet betaal of van die breekskadedeposito afgetrek word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 3 mense
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 11
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Main Road, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcCQH1O8DlYY2udsTekuzj2aR3oHTz5v6thPBDLfG24goYU9iW6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 3 mense 59 5 1 5 40 Main Road Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.424091687511 19.196631906746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang