403 on Main
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 403 Main Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
403 on Main is sentraal geleë in die kusdorpie Hermanus in die Kaapse Overberg. Nabygeleë besienswaardighede sluit Ou Hawe Museum, Hermanus Gholfklub, Grotto Beach en Fernkloof Natuurreservaat in.
Verblyf word in 3 eenhede gebied.
Die woonstel op die eerste verdieping bied slaapplek aan 2 gaste in 'n slaapkamer met 'n groot dubbelbed en 1 badkamer. Die badkamer het 'n ruim bad en 'n aparte toilet. Die oopplan-leefarea sluit 'n etenstafel, TV en gemaklike rusbanke in. Daar is ook 'n yskas, breekware, eetgerei en 'n ketel. Gaste kan 'n klein balkon met braaigeriewe geniet, asook 'n gedeelde braai-area in die tuin.
Die solder op die eerste verdieping het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n leefarea met 'n TV met Netflix en DStv, 'n kombuisie en 'n binnebraai-area. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet. Die eenheid is privaat en spog met 'n pragtige berguitsig.
Hierdie Bachelor Pad op die eerste verdieping het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet. Die eenheid het 'n privaat ingang en braai-area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Lance Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 70
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 403 Main Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink 403 on Main het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 403 Main Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang