Successfully reported

403 on Main

Gastehuis
Bachelor Pad
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie enkelwoonstel op die eerste verdieping het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Daar is ook 'n privaat ingang en 'n braai-area.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a room only basis.

Huisreëls

Tariewe is op selfsorg-basis.
Daar is parkeerplek vir 3 voertuie op die perseel, maar dit is nie agter sekuriteitshekke nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Solder
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié solderwoonstel op die eerste verdieping beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n leefarea met 'n TV met Netflix en DStv, 'n kombuisie en 'n binnebraai-area. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet. Die eenheid is privaat en spog met 'n pragtige berg-uitsig.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuisie
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Temperatuurbeheer
Kaggel
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Tariewe is op selfsorg-basis.
Daar is parkeerplek vir 3 voertuie op die perseel, maar dit is nie agter sekuriteitshekke nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie woonstel is op die eerste verdieping geleë en bied slaapplek aan tot 4 gaste. Dit bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Een slaapkamer is gemeubileer met ’n dubbelbed, terwyl die tweede kamer ’n koninggrootte-bed het. Die badkamer beskik oor ’n Victoriaanse bad en ’n aparte toilet. Die oopplan-leefarea het ’n etenstafel, gemaklike rusbanke en ’n kombuisie met ’n yskassie, ’n tweebrandergasstoof, ’n mikrogolf, breekware, eetgerei en ’n ketel. Braaigeriewe is beskikbaar op die eenheid se balkonnetjie, asook gemeenskaplike braaigeriewe in die tuin.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Bad

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Tariewe is op selfsorg-basis.
Daar is parkeerplek vir 3 voertuie op die perseel, maar dit is nie agter sekuriteitshekke nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 403 Main Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApjm1UA0NcXO3vSvGgTHJVqvXhdZng1DLnzurxoLYGs2DFgtd2x?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 70 5 1 4 403 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.406453 19.267769
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang