Successfully reported
+39

408 The Hub

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit 408 The Hub, 52 Strand Street, Woodstock, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
  • Vanaf R424 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Geleë in die lewendige Woodstock, is 408 The Hub die ideale toevlugsoord vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Die ruim huis bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien is ook in die kombuis beskikbaar. Vanuit die kombuis lei die sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi word voorsien.

Daarbenewens het gaste toegang tot die gemeenskaplike dakdek, kompleet met 'n mini-putt-putt-baan en buitemeubels. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die V&A Waterfront 4.4 km weg en Metropolitan Gholfklub is 6.2 km weg.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Soughted Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 30

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Unit 408 The Hub, 52 Strand Street, Woodstock, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 424
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 424
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 424
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit 408 The Hub, 52 Strand Street, Woodstock, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe510d579f4a7a9cd7f80bacfeb5ad9ed2d22d8712a375ff8694400b6d3bb14dfcb6421e68db615290e9737b9a48e6aea0414?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R423 per nag, vir 2 mense Unit 408 The Hub, 52 Strand Street Woodstock 7925 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-15:00 10:00 -33.926777 18.455358
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang