Successfully reported
+6

409 Hibernian Towers

  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 409 Hibernian Towers, Corner of Beach Road and Sarel Cilliers Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

409 Hibernian Towers bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gemeubileerde vierde verdieping, eenslaapkamerwoonstel met lieflike see-uitsigte. Dit kan gemaklik tot 2 volwassenes en 1 kind onder die ouderdom van 12 jaar akkommodeer.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n skottelgoedwasser en wasmasjien vir gaste se gerief. Die sitkamer is toegerus met 'n TV en 'n eetkamertafel en stoele, asook 'n slaapbank vir 2 kinders. Daar is braaigeriewe op die balkon vanwaar gaste ononderbroke see-uitsigte kan geniet.

Die woonstel is in 'n gewilde 22-verdiepinggebou aan die strandfront in Strand geleë. Die gebou is stapafstand vanaf die strand, winkels en restaurante geleë. Die gebou bied veilige kelderparkeerplek, 'n binnenshuise swembad, 'n gimnasium en 'n stoomkamer.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Nic V
Gesin met klein kinders
5.0
Lieflike weer gehad en puik uitsig! Eenheid baie goed toegerus!
Mrt 2025
Samantha S
Besigheidsreis
5.0
Just lovely. Beautiful apartment in a beautiful location. The apartment was clean and well equipped. Really enjoyed my stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Roger G
Saam met lewensmaat
5.0
Mrs Trudy, you are amazing! The view, the sunset is wow! Dit was fantasties! Die plekkie is netjies en alles wat jy nodig het is daar, tot naald en ga...
Sien meer
Des 2024
Leon O
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing stay. 10/10 Loved the stay. The building is beautiful and the unit is well equipped. It feels like a home, and the views are st...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Chrystal S
Saam met lewensmaat
4.8
It was exceptional. My holiday was good. Trudie was very polite and helpful, but they need to make people aware that the apartment take...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Trudi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 79

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 409 Hibernian Towers, Corner of Beach Road and Sarel Cilliers Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink 409 Hibernian Towers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 409 Hibernian Towers, Corner of Beach Road and Sarel Cilliers Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyMGQ1NzQ1LWQxYjMtNDg5Yy04YWI2LTQwYjhlODA2MjA2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 28 5 1 5 409 Hibernian Towers Corner of Beach Road and Sarel Cilliers Street 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.11406163391 18.822975
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang