409 WEX1
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R390.00 per bespreking
Prys sluit in
-
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Ons versoek u vriendelik om ons huisreëls tydens u verblyf te respekteer:
Ons het 'n streng geen-besoekersbeleid. Slegs die gaste wat op die bespreking aangedui word, word toegelaat om in die eenheid te bly.
Rook van enige aard is nie in enige van ons eenhede toegelaat nie. Indien u hierdie reël oortree, sal u een waarskuwing ontvang. Indien dit voortduur, sal 'n boete van R3 000 uitgereik word. Indien die probleem verder voortduur, sal u gevra word om die eenheid te ontruim sonder 'n terugbetaling.
Wees asseblief bedagsaam teenoor u bure en hou geraas te alle tye op 'n redelike vlak.
Uitkloktyd is 10:00 vm.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 13 dae voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 7 dae voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 7 dae voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 85 Albert Road, Cape Town, 7915, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang