40B Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40b Voortrekker Road, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
40B Gastehuis is in die dorp Humansdorp geleë. Dit is die ideale verblyfopsie vir vakansiegangers en sakereisigers wat op soek is na 'n stil en bekostigbare toevlugsoord.
Verblyf word in 4 individueel versierde eenhede gebied. Elke eenheid het sy eie privaat ingang en beskik oor 'n slaapkamer en kombuis toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en eetgerei. Daar is ook 'n badkamer in elke eenheid.
Die eerste eenheid is 'n pragtige kamer met 'n hemelbed en 'n badkamer met 'n bad en stort. Die tweede eenheid is 'n gesinseenheid met 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die ruim badkamer het 'n stort en 'n toilet. Daar is 'n dubbelbed en 'n stapelbed in eenheid 3. Die kombuis is ruim en die eenheid bied 'n uitsig oor die tuin. Eenheid 4 het 'n dubbelbed, 'n badkamer en kombuis. Daar is 'n TV en vesel in elke kamer.
Die gastehuis bied veilige parkering en is loopafstand van die winkels. Wasgoed- en kookgeriewe is beskikbaar vir langtermyngaste. Daar is 'n lieflike tuin met stoele. Die gastehuis is troeteldiervriendelik.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
petro Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 53
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 40b Voortrekker Road, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
- Gaste dink 40B Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40b Voortrekker Road, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang