40B Guesthouse
Beskrywing
Hierdie kamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n privaat badkamer met 'n stort. Die eenheid bied 'n klein kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster en ketel. Basiese eetgerei, sowel as koffie, tee, suiker en melk word vir gerief voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Troeteldiere is welkom met vooraf reëlings.
Veilige parkering en daaglikse skoonmaakdienste is gratis.
Wasgoed kan op aanvraag teen 'n bykomende koste gewas word. Maaltye is op aanvraag teen 'n bykomende koste beskikbaar.
Braaigeriewe, slaai, ens. is ook op aanvraag beskikbaar.
Neem asseblief kennis dat die instansie voorsorgmaatreëls getref het rakende gesondheid en veiligheid. Elke kamer het onder andere ontsmettingsmiddel- en antiseptiese seephouers. Alles is met warm water gewas en word daagliks met warm water, domestos en asyn skoongemaak.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet

1 x Stapelbed

- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 40b Voortrekker Road, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang