Successfully reported

41 on Essenhout

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Schoeme S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Warmhartig en netjies! Ons het 'n heerlik gebly by 41 Essenhout. Die kamer was baie netjies, gerieflik en skoon. Elsabe se persoonlike aanslag is spesiaal en laat 'n mens welkom voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
41 on Essenhout
Hallo Schoeme! Baie, baie dankie vir die lieflike resensie! Jul is altyd weer welkom! Groete Danie & Elsabe

Brenda M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlike rustige, skoon en netjiese verblyf. Baie aangename verblyf. Mooi uitsig oor die see. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
41 on Essenhout
Baie dankie vir die resensie! Julle is enige tyd weer welkom! Groete Danie en Elsabe

Willie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ideale plek vir 'n kort wegbreek. Ons het baie lekker gebly. Die fasiliteite is regtig baie netjies met 'n pragtige uitsig vanaf beide kante (venster en skuifdeur). Daar is baie lekker eetplekke in die omgewing en dit pla dus nie dat die kamer nie toegerus is vir 'self catering' nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
41 on Essenhout
Baie dankie vir die resensie! Bly jul het lekker gebly! Jul was bedagsame gaste - kom kuier gerus weer! Groete, Danie & Elsabe

Ryno V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Pragtige uitsig, baie stil en rustig. Goed vir my siel, skoon en netjies! Ons het heerlik gebly. Alles was gerieflik en skoon, en die gasvrou was uiters vriendelik. Dit was heerlik rustig en stil. Die aanwysings na die huis was baie duidelik. Ons sal beslis weer hier bly, en die verblyf word sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
41 on Essenhout
Baie dankie vir jou resensie! Julle was wonderlike gaste en is enige tyd weer welkom! (Ons hoop om jul dan in persoon te ontmoet!) Groete Danie en Elsabe

Franzette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Rustig, veilig, gawe gemeenskap! Ons het heerlik gebly, geriewe skoon. Heerlike koffie, sal aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
41 on Essenhout
Dankie vir die resensie, Franzette! Julle was wonderlike gaste - kom kuier gerus weer! Groete, Danie en Elsabe

Andries H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustig, stil en verfrissend. Ons het heerlik gerus in hierdie pragtige goed toegeruste woonstel. Dit het 'n lieflike uitsig en geplaveide braai area. Gasvrou het moeite gedoen om ons welkom te laat voel. Sal graag weer hier wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
41 on Essenhout
Dankie vir die resensie Andries! Sien uit om jou weer te ontvang! Enige tyd weer welkom! Groete Danie en Elsabe

Arina S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Uitstekend. Baie netjies. Ons het baie lekker gebly. Ons sal dit beslis aanbeveel en ons sal weer van hierdie verblyf in die toekoms gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
41 on Essenhout
Hallo Arina Baie, baie dankie vir die resensie! Jy was 'n wonderlike gas! Sien baie uit om jou weer te ontvang! Groete Danie en Elsabe

Stoffel G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Pragtige uitsig. Het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
41 on Essenhout
Stoffel Baie dankie vir die resensie - ons sien uit daarna om julle weer te ontvang! Net die mooiste vir 2024! Groete Danie en Elsabe

Esmé E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Baie rustige en stil omgewing. Ons het daar oornag en dit was baie geskik. Pragtige uitsig op die see vanuit ons kamer. Die verblyf was baie netjies en skoon en alles van goeie gehalte. Die kombuis is goed toegerus met mikrogolfoond, broodrooster en ketel, maar het nie 'n stoof nie, net 'n eenplaat-gasstofie (geskik vir beurtkrag). Vleesbaai het ook nie 'n restaurant nie, en die restaurant buite Vleesbaai, Hansie en Grietjie, sluit om 17:00. Gelukkig het ons al hierdie goed vooraf nagevors en het ons vleis saamgevat vir 'n braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elsabe
41 on Essenhout
Hallo Esme! Baie dankie vir jou deeglike resensie! Kom kuier gerus weer! Groete Danie en Elsabe

Jean N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Skoon en netjiese plek, met alles wat jy nodig het vir 1 of 2 aande se oornag. Ons het baie lekker gebly. Stilte en rustigheid was in oorvloed en die dorpie is 'n bitter mooi dorpie met 'n mooi see en strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsabe
41 on Essenhout
Hallo Jean Baie dankie vir jou resensie! Kom kuier gerus weer! Groete Danie en Elsabe

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elsabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Essenhout Avenue, Hoekbaai, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe7e8507c73dfe4ac314f36080bbafbea47400ad9053b3f978501c37a9699d4f3284b28b2eeb11e482df1f24d40d8ead4cec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 41 Essenhout Avenue Hoekbaai 6504 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.293820759322 21.912855861655

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang