Successfully reported

42 Napier Street

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gratis WiFi is beskikbaar op die perseel, maar onderhweig aan beskikbaarheid.

'n Besprekingsvorm sal gestuur word en moet volledig ingevul word sodat ons dan 'n 3DSecure-betalingskakel vir die breekskade kan stuur en die bespreking kan bevestig.

Volle betaling word vereis voor inklok, sien die betaalproses en kansellasiebepalings wat in die besprekingsvorm verskaf word.

'n Administrasiefooi van R400 is van toepassing indien gaste meer as 30 dae voor aankoms kanselleer en dit sal van die betaalde deposito afgetrek word.

Laat-inklokfooie is van toepassing indien die inklok buite normale ontvangs-ure is.

Die terugbetaalbare sekuriteitsdeposito is 7 dae voor aankoms betaalbaar deur die hoofgas, kontak asseblief die bestuurder vir betalingsopsies.

Neem asseblief kennis dat die verblyf vereis dat die ID's van alle gaste voor die inklokdatum verskaf moet word.

Die terugbetaalbare breekskadedeposito sal binne 7 werksdae nadat gaste uitgeklok het terugbetaal word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 5 970
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 970
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 5 970
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Napier Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe151d6f42571070990fc3003b227a2294e1afdaff25ae5509e9dd644bc65259a33770e3e2ada8106646d2cb6ea6786d6acdf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 970 per nag, vir 5 mense 1 5 1 5 42 Napier Street De Waterkant 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.91555459 18.41632605
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang