Successfully reported

42 Upon Williams

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Corne C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Lekker gebly. Ons het in 'n lieflike, ruim kamer gebly. Was skoon en netjies. Die enigste probleem was dat daar nie warm komberse was nie. Daar is 'n duvet oor die bed met 'n bolaken (wat skaars is vandag) en een baie dun kombersie. Ons is gesê om die kombers uit die kamer langsaan te gaan haal, maar dit was dieselfde dun kombersie. Buiten dit was dit wonderlik. Veilig. Naby aan verskeie restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brink L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Lekker! Great stay. Really impressed from reception to departure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
2.6
Sep 2024

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Malinda L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Ideaal. 42 Upon Williams is skoon, netjies, ideale ligging met uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2022

Pragtige plek en baie skoon en netjies. Vriendelike diens en uitstekende ontbyt. Sal vir seker weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harriet D
1 nag
4.8
Aug 2022

Netjiese en veilige perseel met fantastiese ontbyt. Goeie area, daar is 'n Woolies Food en eetplekke een blok verder. Baie netjiese en skoon kamer. Die personeel was baie vriendelik en ontbyt was heerlik en op tyd. Ons sal beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Christiaan Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 82

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 530
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 530
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 530
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 William Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69ddb097346597fdf9f534237eca4885fd88aebd74457126b89b842ed4f3e717ac3fd924e5a3e8caacfd2534f3931f039536?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 530 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 42 William Street Wilkoppies 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.839806752828 26.674769271164
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang