Successfully reported

43 Perissa

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Rook word nie toegelaat in die eenheid nie.
Gaste moet aan al die reëls van Santorini Estate voldoen. Die reëls is beskikbaar op versoek voordat die bespreking gefinaliseer word, en sluit in dat geen partytjie-groepe en diere toegelaat word nie.
Na bespreking word gaste vereis om die huisreëls en 'n intekeningsvorm te onderteken om toegang tot die instansie te kry.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 495
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 495
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 495
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 101 Ocean View Drive, Perissa 43, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef5127554d7cba006342755a8bee8e4276169cd55df5dcc03d2ce1d1e7eff8dd4b6a9238973a245865fbaf8ff6e59f868602?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 495 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 101 Ocean View Drive Perissa 43 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.526342847163 31.22581065582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang