43 Sea Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R595.00 per bespreking
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal R100.
Inklok is na 14:00 en voor 19:00 op die dag van aankoms.
Uitklok is voor 10:00 op die dag van vertrek.
Die maksimum besetting van 6 persone in die eenheid mag onder geen omstandighede oorskry word nie. Versuim om hieraan te voldoen, sal daartoe lei dat die ekstra persone onmiddellik moet uittrek, of die bespreking sal gekanselleer word en geen terugbetaling gegee word nie.
Kwaliteit linne sowel as bad- en swemhanddoeke word voorsien.
Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
Hierdie is 'n rookvrye woonstel. Rook word slegs op die patio toegelaat.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 29 Lagoon Drive, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang