Successfully reported
+100

44 on Ennis Guest Lodge

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Ennis Street, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

44 on Ennis Guest Lodge is in Ermelo, Mpumalanga, geleë en bied warm gasvryheid en gemaklike akkommodasie vir beide vakansiegangers en langtermynverblyfgaste.

Die lodge bestaan uit 7 kamers, wat elk 2 tot 5 gaste kan akkommodeer. Geriewe in die kamer sluit in toiletware, 'n haardroër, 'n platskerm-TV met stroomopsies en gratis WiFi.

Gaste kan ontbyt en ander maaltye by die restaurant op die perseel geniet. Vir sake- of spesiale geleenthede bied die lodge 'n konferensielokaal vir tot 20 afgevaardigdes, sowel as geriewe vir funksies en troues.

Parkeerplek is op die perseel beskikbaar, en die lodge is gerieflik naby winkelsentrums, hospitale, Heyshope-dam en plaaslike besienswaardighede soos voëlkyk, visvang en historiese plekke.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Clive M
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik en lekker! Gasheer baie baie tegemoetkomend en vriendelik. Verblyf en restaurant was ook baie aangenaam!
Okt 2025
Amanda B
Gesin met tieners
5.0
Baie netjies, ruim en skoon. Alles wat jy nodig het, is in die kamer. Het baie lekker daar gebly en lekker warm geslaap.
Jun 2025
Santie S
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome kos en fantastiese mense en diens. Baie lekker gebly en hul kos is die beste. So lekker geëet daar. Ek sal hul vir enigeen aanbeveel. 'n Lekke...
Sien meer
Jun 2025
Johan V
5.0
Gerieflik, netjies, baie gasvry. Nêrens op die bespreking word daar gemeld dat ontbyt nie ingesluit is nie. Dit was 'n teleurstelling. Vir kostebereke...
Sien meer
Mei 2024
Buco Nelspruit V
Besigheidsreis
5.0
Uitstekend! Die verblyf was in top gehalte, alles was skoon en netjies. Die restaurant kos en diens was uitstekend. Beslis 'n plek wat ons gereeld sal...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

NIKKI Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 44 Ennis Street, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • Gaste dink 44 on Ennis Guest Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Ennis Street, Ermelo, 2350, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5062a30380a9c948ee558b711fc7cefbdbd77f91857316992ea2e159562b194e49bcb575b0b17098540ac69de24d5c138cd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 65 5 1 4 44 Ennis Street Ermelo 2350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.5148 29.98785
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang