Successfully reported
+5

45D Anesta

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45D Anesta Street, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

45D Anesta is in Paradyskloof, Stellenbosch geleë en bied kwaliteit-verblyf wat ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers of oornaggaste is. Die woonstel is naby 'n Spar, restaurante en ander geriewe asook 2 km van Stellenbosch se middedorp.

Die woonstel het ’n aparte ingang en bied slaapplek aan 2 gaste in 2 enkelbeddens. Daar is ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie het basiese selfsorg-geriewe en daar is ook ’n TV met volledige DStv en gratis WiFi.

Die eenheid het 'n privaat dek en spog met ’n pragtige uitsig op Stellenbosch se berge. Dit is naby die wingerde en woudpaadjies, Techno Park en die Stellenbosch Gholfbaan.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
DStv
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Rolien V
Saam met vriende
5.0
Fantasties! Alles is baie goed beplan! Lieflike plekkie. Baie vriendelike ontvangs. Ons sal weer kom.
Sep 2025
Willie B
5.0
Goeie basis vir werk in die Boland. Goeie waarde vir geld en baie lekker gebly. Ideaal vir besigheidsreise met vinnige internet en plek om by te werk.
Jul 2025
Renita L
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike verblyf in Anesta. Vriendelik ontvang deur Hanlie. Goed ingerigte akkommodasie met alles wat mens nodig het vir 'n gerieflike verblyf. Baie p...
Sien meer
Jun 2025
Hanlie V
5.0
Gerieflik, netjies en skoon. Het baie lekker gebly!
Mei 2025
Willie B
Besigheidsreis
5.0
Ideaal vir besigheid. Aangename verblyf met goeie WiFi - was nodig om besigheid te doen. Sal beslis weer kom kuier.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 45D Anesta Street, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink 45D Anesta het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45D Anesta Street, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9912edbce6490f89f11febe3ea89032e70bece827cfcda9864a59659e4ed1eaca92d49a9910b002eee8cde0903f10e5d9fc4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 45D Anesta Street Paradyskloof 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.965378640864 18.861046285775

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang