49 on De Villiers
Beskrywing
Die privaat slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, kasruimte en 'n aparte badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuis en sitkamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls
Geen toegang word by die eiendom toegelaat sonder kontak met die gasheer nie.
Skakel of WhatsApp asseblief die gasheer met die kontakbesonderhede wat deur LekkeSlaap verskaf is nadat u bespreking voltooi is.
Rook is nie binne die eenheid toegelaat nie.
Stap asseblief buite waar ons 'n emmer vir as en sigaretstompies voorsien het.
Gooi asseblief u sigaretstompies in die voorsiene emmer.
Daar word nie meer as 2 gaste in die eenheid toegelaat nie.
Ons waardeer u respek, oorweging en samewerking.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie eenslaapkamerwoonstel is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het 'n knus rusbank en 'n slim-TV met Showmax. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen toegang word by die eiendom toegelaat sonder kontak met die gasheer nie.
Skakel of WhatsApp asseblief die gasheer met die kontakbesonderhede wat deur LekkeSlaap verskaf is nadat u bespreking voltooi is.
Rook is nie binne die eenheid toegelaat nie.
Stap asseblief buite waar ons 'n emmer vir as en sigaretstompies voorsien het.
Gooi asseblief u sigaretstompies in die voorsiene emmer.
Daar word nie meer as 2 gaste in die eenheid toegelaat nie.
Ons waardeer u respek, oorweging en samewerking.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Geen toegang word by die eiendom toegelaat sonder kontak met die gasheer nie.
Skakel of WhatsApp asseblief die gasheer met die kontakbesonderhede wat deur LekkeSlaap verskaf is nadat u bespreking voltooi is.
Rook is nie binne die eenheid toegelaat nie.
Stap asseblief buite waar ons 'n emmer vir as en sigaretstompies voorsien het.
Gooi asseblief u sigaretstompies in die voorsiene emmer.
Daar word nie meer as 2 gaste in die eenheid toegelaat nie.
Ons waardeer u respek, oorweging en samewerking.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie bekoorlike eenslaapkamerwoonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met verhit-en-eetgeriewe toegerus wat 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe insluit. Die eenheid het 'n knus rusbank en 'n slim-TV met Showmax. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Geen toegang word by die eiendom toegelaat sonder kontak met die gasheer nie.
Skakel of WhatsApp asseblief die gasheer met die kontakbesonderhede wat deur LekkeSlaap verskaf is nadat u bespreking voltooi is.
Rook is nie binne die eenheid toegelaat nie.
Stap asseblief buite waar ons 'n emmer vir as en sigaretstompies voorsien het.
Gooi asseblief u sigaretstompies in die voorsiene emmer.
Daar word nie meer as 2 gaste in die eenheid toegelaat nie.
Ons waardeer u respek, oorweging en samewerking.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Bachelor Flat A @ 49 op De Villiers is 'n stylvolle en moderne bachelorwoonstel geleë op 'n eiendom met ander eenhede in die sentraal geleë Goodwood-area van Kaapstad se noordelike voorstede. Dit is gerieflik geleë net om die draai van GrandWest Casino, en bied maklike toegang tot vermaak, eetplekke en nabygeleë geriewe. Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-stort. Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid beskik ook oor 'n TV. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter hoë sekuriteitsmure en 'n veiligheidshek. Die eiendom is net 10 minute se ry vanaf die lughawe en bied maklike toegang tot Kaapstad se sakekern en die V&A Waterfront. Dit is ook gerieflik naby N1 City Mall en die uitgestrekte Century City/Canal Walk Mall geleë, wat 'n verskeidenheid inkopie-, eet- en vermaakopsies bied.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Huisreëls
Geen toegang word by die eiendom toegelaat sonder kontak met die gasheer nie.
Skakel of WhatsApp asseblief die gasheer met die kontakbesonderhede wat deur LekkeSlaap verskaf is nadat u bespreking voltooi is.
Rook is nie binne die eenheid toegelaat nie.
Stap asseblief buite waar ons 'n emmer vir as en sigaretstompies voorsien het.
Gooi asseblief u sigaretstompies in die voorsiene emmer.
Daar word nie meer as 2 gaste in die eenheid toegelaat nie.
Ons waardeer u respek, oorweging en samewerking.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien. Die eenheid het 'n volledige kombuis toegerus met 'n tweeplaat-gasstoof, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en 'n ketel, eetgerei en breekware, met tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het gemaklike sitplekke en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls
Geen toegang word by die eiendom toegelaat sonder kontak met die gasheer nie.
Skakel of WhatsApp asseblief die gasheer met die kontakbesonderhede wat deur LekkeSlaap verskaf is nadat u bespreking voltooi is.
Rook is nie binne die eenheid toegelaat nie.
Stap asseblief buite waar ons 'n emmer vir as en sigaretstompies voorsien het.
Gooi asseblief u sigaretstompies in die voorsiene emmer.
Daar word nie meer as 2 gaste in die eenheid toegelaat nie.
Ons waardeer u respek, oorweging en samewerking.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie eenslaapkamerhuis bied slaapplek vir tot 4 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Daar is ook 2 enkelmatrasse beskikbaar wat in die sitkamer opgestel kan word. Die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n aparte toilet. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n toegewyde werkruimte, vergesel van 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Ekstra enkelmatras
Leefarea
1 x Ekstra enkelmatras
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls
Geen toegang word by die eiendom toegelaat sonder kontak met die gasheer nie.
Skakel of WhatsApp asseblief die gasheer met die kontakbesonderhede wat deur LekkeSlaap verskaf is nadat u bespreking voltooi is.
Rook is nie binne die eenheid toegelaat nie.
Stap asseblief buite waar ons 'n emmer vir as en sigaretstompies voorsien het.
Gooi asseblief u sigaretstompies in die voorsiene emmer.
Daar word nie meer as 2 gaste in die eenheid toegelaat nie.
Ons waardeer u respek, oorweging en samewerking.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 49 De Villiers Street, Vasco Estate, Cape Town, 7460, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang