Successfully reported
+14

5 @ Die Korf

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skimmelkrans Street, Herolds Bay, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

5 @ Die Korf is 'n pragtige woonstel met 'n asemrowende uitsig oor Heroldsbaai se hoofstrand op die boonste verdieping van die gebou. Dit bied 'n gesellige atmosfeer en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek by die see.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers wat gedeel word met storte, wasbakke en toilette. Linne en handdoeke word voorsien.

Die ruim kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en het 'n etenstafel. Dit lei na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitarea lei na die balkon wat 'n pragtige uitsig oor die see bied. Hiér kan gaste soggens 'n koppie koffie geniet of aan 'n glas wyn teug terwyl hulle kyk hoe die son ondergaan. Aan die agterkant is daar 'n onderdakbraai-area en parkeerplek is in die straat beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
2.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
2.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

JJ Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 67

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Skimmelkrans Street, Herolds Bay, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink 5 @ Die Korf het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 250
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skimmelkrans Street, Herolds Bay, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b7a8e6c9a52cbffa466caabeeb1e7798223e32c03a3adaa5a7ae75b7e3d8585b9d94794484d2acecd43081aec0e3d4de0c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 Skimmelkrans Street Herolds Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.053178849168 22.392356712632
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang