Successfully reported
+14

5 @ Die Korf

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skimmelkrans Street, Herolds Bay, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

5 @ Die Korf is op die boonste verdieping van die kompleksgebou geleë en is 'n pragtige woonstel wat spog met asemrowende uitsigte oor Heroldsbaai se hoofstrand. Dit bied 'n gesellige atmosfeer, wat dit ideaal maak vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n strandwegbreek.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede en derde slaapkamers elk met 2 enkelbeddens ingerig is. Hulle deel die gebruik van 2 badkamers wat toegerus is met storte, wasbakke en toilette. Linne en handdoeke word voorsien.

Die ruim kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n etenstafel wat sentraal geleë is. Dit lei na die sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV gemeubileer is. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Die sitkamer lei na die balkon wat pragtige uitsigte oor die see bied. Hier kan gaste 'n oggend koppie koffie geniet of aan 'n glas wyn teug terwyl hulle kyk hoe die son sak. Aan die agterkant is daar 'n onderdakbraai-area en parkeerplek op straat is beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
2.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
2.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

JJ Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 67

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Skimmelkrans Street, Herolds Bay, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink 5 @ Die Korf het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 250
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skimmelkrans Street, Herolds Bay, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b7a8e6c9a52cbffa466caabeeb1e7798223e32c03a3adaa5a7ae75b7e3d8585b9d94794484d2acecd43081aec0e3d4de0c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 Skimmelkrans Street Herolds Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.053178849168 22.392356712632
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang