Successfully reported
+35

5 on Moka

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Moka Street, Claremont, 1739, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

5 on Moka is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis met moderne afwerkings in die modieuse voorstad Claremont in die Suidelike Voorstede van Kaapstad. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek of vir 'n groep vriende wat graag die pragtige Moederstad wil verken.

Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n instapstort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoeltjies toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek. Die huis is ongeveer 4 km vanaf Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuin, 11 km vanaf die KIKS, 13 km vanaf die Robbeneiland-veerboot en 14 km van World of Birds af.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nicole Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 5 Moka Street, Claremont, 1739, Wes-Kaap
  • Gaste dink 5 on Moka het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Moka Street, Claremont, 1739, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f1e677491f2e963f2c0a277b67726f49f0192c0bd7d0ef0046b62af617056a8504de2a385115dae9ef855ec9b60513bcda5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 5 Moka Street Claremont 1739 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.9812602 18.4720972

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang