5 on Palms
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Burnard street, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
5 On Palms is in die Strand, Kaapstad, binne loopafstand van die strand en ander geriewe geleë.
Die woonstel bestaan uit 2 en suite-slaapkamers; die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, 'n bababedjie en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-leefarea bied 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, ketel, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware, gereedskap, yskas-vrieskas en 'n ontbyt-eiland. Die kombuis lei na die sitkamer, met gemaklike sitplek, 'n TV, WiFi en uitsig oor die strandgebied.
Daar is 'n swembad vir gaste om te geniet en veilige parkering.
Besienswaardighede/aktiwiteite om te geniet, sluit in die waterpark, Putt Putt-park, 'n wandeling langs die strand, plaaslike winkels, restaurante, en die Somerset Mall is ook 'n vinnige rit weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Natasha Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 12 Burnard street, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Burnard street, Strand, 7139, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang