Successfully reported
+13

5 On Paul Kruger

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Paul Kruger Road, Somerset West, Cape Town, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

5 On Paul Kruger bied gerieflike verblyf in 'n knus woonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Somerset-Wes. Dis 'n ideale keuse vir korporatiewe reisigers of 'n romantiese wegbreek.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n gerieflik gemeubileerde kamer met 'n koningingrootte-bed, 'n TV en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien, en die slaapkamer het ook 'n lugversorger vir gemak tydens warmer somersdae.

Die woonstel het 'n leefarea met 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, induksieplaat, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n tweesitplektafel en stoele in, asook komplimentêre WiFi-toegang.

Gaste kan ook veilige onderdakparkeerplek op die perseel geniet. Alhoewel hierdie eenheid op die eienaar se eiendom geleë is, word volledige privaatheid verseker. Die eiendom is gerieflik geleë naby bekroonde wynplase en 'n verskeidenheid plaaslike eetplekke vir gaste wat wil uiteet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Heleen V
Saam met vriende
5.0
Die ekstra sorg en spesiale aandag aan detail het ons baie tuis laat voel! Tannie Jakkie was 'n heerlike verblyf - baie netjies, gemaklik en volledig ...
Sien meer
Okt 2025
Dr Johan C
Saam met lewensmaat
5.0
Absolute uitstekende plek om oor te bly. Sal weer daar gaan bly. Sien sterre.
Sep 2025
Elize W
Saam met lewensmaat
5.0
Ons sal vir seker weer daar kuier. Ons is vriendelik ontvang. Heerlik gekuier in 'n pragtige netjiese plekkie.
Aug 2025
Marthie H
Saam met lewensmaat
5.0
It met all my needs. 100% definitely will recommend it to friends.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Marian S
Saam met lewensmaat
5.0
A wonderful stay. We booked at 5 on Paul Kruger for my elderly parents. Jakkie and Wouter are very conscientious persons, and my parent...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jakkie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 5 Paul Kruger Road, Somerset West, Cape Town, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink 5 On Paul Kruger het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Paul Kruger Road, Somerset West, Cape Town, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45a229e8914b558d91939b70362dd2964016642d56749ce48d2c5c35f644be2752d6fb8d8e804e6d172b1de4ffd89a8ece32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 5 Paul Kruger Road Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.068509824934 18.842345090067
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang